About
APPLAUS ATKV KOORFEES Hoërskool Stellenbosch het slegs 45 kaartjies beskikbaar vir die Applous ATKV Koorfees . Prys: +- R166 per kaartjie (met quicket se fooie ingesluit) Kaartjies is beperk en word op 'n eerste-kom-eerste-bedien basis verkoop. Moet nie hierdie besondere koorgeleentheid misloop nie! Plek: Kaapse Stadsaal Datum: Vrydag, 31 Julie 2026 Tyd: 18:00
Customer Reviews
Loading reviews...
Interested in APPLOUS- ATKV vir Hoërskool Stellenbosch?
Book tickets, reserve a spot, or connect directly with the coordinator.
