About
Geniet ’n onvergeetlike aand van musiek saam met die Noordwes Jeugorkes en Gimmie-Kamerkoor tydens hul jaarlikse Lente Konsert. Kom beleef die talent van Suid-Afrika se jong musikante en ondersteun terselfdertyd ’n fondsinsameling vir ’n nuwe vleuelklavier. ?? Lekwena Wildlife Estate ?? Vrydag, 4 September ?? Konsert begin om 18:30 (Deure open om 18:00) Bring jou piekniekmandjie saam (geen eie drankies – kontantkroeg beskikbaar) en geniet ’n besondere aand van uitstekende musiek in ’n pragtige omgewing. Ons sien uit daarna om jou daar te verwelkom!
Customer Reviews
Loading reviews...
Interested in Noordwes Jeugorkes en Gimmie-Kamerkoor Lente Konsert?
Book tickets, reserve a spot, or connect directly with the coordinator.
