Oosterfees 2026 photo 1
Afrikaans
1 Photo

Oosterfees 2026

Category: Afrikaans
Q
Listed by
Tickets & Bookings

Tickets from R60.00

Rate & Review

About

Dit is amper tyd vir ons jaarlikse Oosterfees!!! Wanneer? Vrydagaand 4 September 2026 by Oosterlig! Tyd? 17:00 tot 21:00 Wat vorm alles deel van die fees? - Heerlike kosse - 'n Pretpark - Interessante Stalletjies - 'n Devils Peak Craft-Bier Kuiertuin - Lekker geselskap - Live Musiek deur Plaaslike Kunstenaars: 17:15 - 17:30 Diepkant 17:35 - 18:20 Morris Paige 18:25 - 19:10 Carley 19:15 - 20:00 Hainrich Faber 20:15 - 21:00 Reborne Hoe werk die kostes? Toegangsfooi: R60 (Persone vanaf 18 jaar en ouer) Pretparkfooi: R110 (Onbeperkte pret! Kinders onder 4 jaar het 'n gratis springkasteel) Bespreek asseblief op Quicket en onthou - die fees is cashless. Bring almal saam! Ons kan nie wag om saam met jou te kuier nie!

Customer Reviews

Loading reviews...

Interested in Oosterfees 2026?

Book tickets, reserve a spot, or connect directly with the coordinator.

Call Now