1. Home
  2. /Entertainment
  3. /Afrikaans

Best Afrikaans Events

Filtered by: Category: Afrikaans

Showing 12 of 486 matching results

Rating
Die Krag van Betaalde Aanlyn Advertensies
AfrikaansOnline

Die Krag van Betaalde Aanlyn Advertensies

Cape Town, Western Cape

Entrepreneur, digitale bemarkingskenner en stigter van V8 Media, Jandré de Beer, deel sy kennis! Jandré is die stigter van een van Suid-Afrika se vinnig groeiende prestasiegedrewe digitale bemarkingsagentskappe en help daagliks ondernemings om meer leidrade, verkope en groei deur betaalde advertensies te genereer. Met jare se ervaring in platforms soos Facebook, Instagram en Google Ads fokus hy op bemarking wat meetbare resultate lewer. Vir slegs R100 kan jy aan hierdie webinaar deelneem en sal jy leer: • Wanneer betaalde aanlyn advertensies die regte volgende stap vir jou besigheid is • Hoe om jou ideale kliënt meer effektief aanlyn te bereik • Die verskil tussen organiese inhoud en betaalde aanlyn advertensies • Algemene foute wat entrepreneurs met advertensiebegrotings maak • Praktiese strategieë om meer leidrade en verkope uit jou aanlyn advertensies te kry Hierdie sessie is ideaal vir entrepreneurs, kleinsake-eienaars, bemarkers en professionele persone wat hul besigheid se aanlyn sigbaarheid wil verhoog en hul bemarkingsbegroting slimmer wil benut. Ontdek hoe betaalde aanlyn advertensies een van die kragtigste instrumente kan word om jou besigheid na die volgende vlak te neem. Platform: Die webinaar sal via Microsoft Teams aangebied word. Skakel: Die Teams-skakel sal die oggend van die geleentheid na die e-posadres gestuur word waarmee jy geregistreer het. Navrae of tegniese ondersteuning: Indien jy nie die skakel ontvang nie of hulp benodig om aan te sluit, kontak gerus een van die volgende e-posadresse: ?? vrouenetwerk@gmail.com ?? salomiendk@gmail.com ?? sanderien7@gmail.com Ons sien uit daarna om jou by die webinaar te verwelkom. ??

No reviews yet
From R100
SEUN
AfrikaansPhysical

SEUN

Cape Town, Western Cape

SEUN is an event featuring Dana Snyman presenting his memoirs about growing up in the turbulent political climate of the 1980s in South Africa, sharing stories that have never been told before at the Kaapstad Toneelhuis.

No reviews yet
From R200
SPOEGWOLF live by Daisy Jones, Stellenbosch - [Vrydag]
AfrikaansPhysical

SPOEGWOLF live by Daisy Jones, Stellenbosch - [Vrydag]

Stellenbosch, Western Cape

Spoegwolf is performing live at Daisy Jones in Stellenbosch for two nights, with the first night scheduled for July 17, 2026. The show features energetic performances by Spoegwolf and encourages early ticket purchases.

No reviews yet
From R300
nuwe hoop
AfrikaansPhysical

nuwe hoop

Cape Town, Western Cape

Jo Black, a renowned storyteller and musician from South Africa, is set to perform at the nuwe hoop event. Known for his deep voice and big beard, he will deliver an authentic and heartfelt performance in a rock style.

No reviews yet
From R150
ATKV-Crescendo Goud: Divas in Afrikaans
AfrikaansPhysical

ATKV-Crescendo Goud: Divas in Afrikaans

Stellenbosch, Western Cape

ATKV-Crescendo Goud: Divas in Afrikaans is ’n musikale huldeblyk aan die vroue wat Afrikaanse musiek oor dekades heen help vorm het. Op 4 Julie 2026 neem Karin Hougaard, Anna Davel, Ilse Klink, Andriëtte Norman, Stephanie Baartman en Gracia Louw die verhoog by die Daisy Jones Teater op Summerhill-landgoed in Stellenbosch, saam met jonger Crescendo-stemme Lizl Simoes, Tamryn Madalé, en Janine Fourie . Verwag ’n aand vol siel, stories en oorspronklike Afrikaanse musiek. Van roerende ballades en liefdesliedjies tot bekende klanke wat jou sal laat saamsing en dans, vier hierdie konsert die stemme, penne en verhoogpersoonlikhede van vroue wat diep spore in Afrikaans getrap het. Divas in Afrikaans is ’n viering van waar Crescendo vandaan kom, én van die nuwe stemme wat die nalatenskap vorentoe dra. Saterdag 4 Julie Deure open 17:30 Vertoning begin 19:00 Kaartjies R200 Heerlike kos en volle kroeg beskikbaar by die venue. Tafel besprekings noodsaaklik: WhatsApp +27 64 968 2015 met jou naam, pax en dat dit vir 4 Julie Crescendo GOUD vertoning is. (**Let asb dit is tafel deel van 4-6 pax)

No reviews yet
From R200
NOAG Wintercarnival
AfrikaansPhysical

NOAG Wintercarnival

Cape Town, Western Cape

Get ready for the ultimate winter celebration at the NOAG Winter Carnival on Friday, 6 June from 8am to 1pm! Join us for an unforgettable day filled with live entertainment, amazing food, exciting demos, and fun for the whole family. Experience the magic of winter with roaring fires, warm drinks, delicious food stalls, and carnival-style entertainment in the unique atmosphere that makes NOAG’s Market so special. Enjoy a day of activations and live demonstrations from leading brands and exhibitors, giving visitors the chance to experience products, specials, and hands-on activities throughout the event. Families can also enjoy the dedicated Fun Zone for kids, featuring face painting, carnival games, and loads of entertainment to keep the little ones smiling all day long. Live performer Tamlyn Wessels will be taking the stage at 11am, bringing great music and energy to the carnival atmosphere. Whether you’re coming for the food, entertainment, shopping, or simply a memorable winter outing with friends and family, the NOAG Winter Carnival promises something for everyone. Date: Saturday, 6 June Venue: NOAG’s Market Time: 8am – 11pm Dress warm and come make winter memories with us!

No reviews yet
From R50
JUAN BOUCHER by Lourensford Wine Estate, Somerset Wes
AfrikaansPhysical

JUAN BOUCHER by Lourensford Wine Estate, Somerset Wes

Somerset West, Western Cape

JUAN BOUCHER by Lourensford Wine Estate is an exclusive live music event where the renowned musician performs in the historic wine cellars of Lourensford, offering a unique and intimate musical experience.

No reviews yet
From R250
Bernice West
AfrikaansPhysical

Bernice West

Cape Town, Western Cape

Bernice West is visiting Oase Gemeente for an event hosted by OaseKidz Kleuterskool aimed at families looking for a fun-filled activity.

No reviews yet
From R200
Die Hoërskool Wagpos VS Hoërskool Brits TBeen-fees
AfrikaansPhysical

Die Hoërskool Wagpos VS Hoërskool Brits TBeen-fees

Cape Town, Western Cape

DIE HOËRSKOOL WAGPOS VS HOËRSKOOL BRITS – T-BEEN FEES! Sluit by ons aan op 6 Junie vir 'n opwindende dag van rugby wanneer Die Hoërskool Wagpos kragte meet met Hoërskool Brits . Na afloop van die 1ste span rugbywedstryd skuif die aksie na ons gewilde T-been Fees , waar lekker kos, goeie geselskap en uitstekende musiek op jou wag! Datum: 6 Junie Plek: Die Hoërskool Wagpos Koste: R350 per persoon Jou kaartjie sluit in: Heerlike T-been steak Pap en sous 2 Gratis drankies Live musiek en vermaak tot laat Kom geniet 'n aand van rugbygees, kuier en lekker musiek saam met vriende, familie en ondersteuners. Bespreek jou plek vroeg om teleurstelling te voorkom!

No reviews yet
From R350
Fire Factory's Father's Day with Georgetown & Bacchus Nel
AfrikaansPhysical

Fire Factory's Father's Day with Georgetown & Bacchus Nel

Cape Town, Western Cape

Alberton, hier kom ’n Vadersdag vir die boeke! Low key en lekke — met vuur, musiek en kos wat praat. Legendariese Braai Master South Africa, Borries , vat die stokke agter die vlamme met die beste vuurkos, deep pan pizzas en Honky Tonk Plankie Platters in die Suidelike Halfrond. Georgetown & Bacchus bring die vibe --------------------- Georgetown & Bacchus Nel Hierdie unieke collab tussen Georgetown en Bacchus Nel beloof om ’n ervaring te wees wat beslis nie misgeloop behoort te word nie. Die aangrypende klanklandskap en harmonieë van Georgetown, vermeng met die rykheid van Nel se songs, maak hierdie show ’n viering van kreatiwiteit en musikaliteit. Berei jouself voor vir ’n aand vol emosie, ritme en onvergeetlike musiek wanneer hierdie twee kragte saamsmelt op die verhoog. “Ek’s ’n donker man, onder die middernagmaan” – so sing Bacchus Nel in sy treffende liedjie, Waar Die Dice Val – ’n besonder raak beskrywing van hierdie enigmatiese digter, sanger en liedjieskrywer, en sy diep karakter. Nel se musiek is ’n reis deur kleurryke verhale; en loop oor van meelewendheid, deernis, diepte en ’n fyn humorsin. Met vier vrygestelde albums (waaronder In Die Arms van die nag , Tussen Junk en Jewelry , Tweester Hotel en Ou Blou Skoene , asook sy nuwe EP, Vaalrivier ) is Bacchus Nel tans een van Suid-Afrika se voorste liedjieskrywers. Hy deel sy verhale met die hele land deur optredes in klein dorpies, asook by groter feeste soos Aardklop, KKNK en STRAB. Die ander deel van die collab is Georgetown, ’n veelsydige folk-band van Pretoria, gestig in Februarie 2014 deur die talentvolle lede – Michael de Villiers, Renaldo van Dyk, Rynier Prins en Tiaan Erasmus. ’n Betowerende vermenging van Americana en plaaslike invloede vind weerklank in drie ryk harmonieuse stemme en word begelei deur akoestiese kitaar, trekklavier, klavier, kontrabas, mandolien, mondfluitjie en ’n ouderwetse koffer-skop-trom. Hiermee het Georgetown hulself as een van die land se gewildste folk-bands gevestig, wat hul stories en ritmes op uiteenlopende verhoë met gehore deel. Hierdie vertoning is nie net klank vir jou ore nie, dit sal deur jou wese weerklink. Maak seker jy is daar om hierdie unieke musikale reis te beleef! Deure maak 12PM oop, Show begin 2PM

No reviews yet
From R220
Erfdeel Dames oggend
AfrikaansPhysical

Erfdeel Dames oggend

Cape Town, Western Cape

Erfdeel Dames oggend is an event designed for women to come together in style and fun.

No reviews yet
From R120
Ek, Ouer: 'n Eenvrou vertoning @Hugo Naudé Kunssentrum
AfrikaansPhysical

Ek, Ouer: 'n Eenvrou vertoning @Hugo Naudé Kunssentrum

Cape Town, Western Cape

Ek, Ouer is an honest, sharp and humorous one-woman show that explores the modern reality of single parenthood. It follows Ron (played by Willa van Schalkwyk), a social anthropologist who unexpectedly becomes a single mother.

No reviews yet
From R185
18910111241

Filters

Starting Price Range

Popular Locations

Afrikaans in Cape TownAfrikaans in JohannesburgAfrikaans in PretoriaAfrikaans in SandtonAfrikaans in RandburgAfrikaans in Durban

Find the Best of South Africa

Get our expert guides and smart Alerts for SA's top restaurants, events and services. Stop hunting, start finding

FindMy

The premier local discovery platform for the best of South Africa.

South Africa's Local Discovery Network

Need assistance? support@findmy.co.za

DISCOVER

  • Property
  • Cars
  • Restaurants
  • Services
  • Events
  • Travel
  • Insurance

FOR BUSINESS

  • Packages

COMPANY

  • About Us
  • Blog
  • Contact
  • FAQ
  • Terms & Conditions
  • Privacy Policy
  • Refund Policy
  • Copyright Policy

PARTNER PAGES

  • GAC
  • JMC

APP

FindMy app coming soon for faster local discovery.

iOS App

Coming soon on the App Store

Android App

Coming soon on Google Play

DISCOVER

  • Property
  • Cars
  • Restaurants
  • Services
  • Events
  • Travel
  • Insurance

COMPANY

  • About Us
  • Blog
  • Contact
  • FAQ
  • Terms & Conditions
  • Privacy Policy
  • Refund Policy
  • Copyright Policy

PARTNER PAGES

  • GAC
  • JMC

FOR BUSINESS

  • Packages

APP

FindMy app coming soon for faster local discovery.

iOS App

Coming soon on the App Store

Android App

Coming soon on Google Play

FindMy ® is a registered Trademark of Technology Pv. Limited (2016 / 195525 / 07)

Copyright © 2026 FindMy Pvt Limited (2016 / 195525 / 07) | Design by FindMy

FindMyfind more. live more.