Best Afrikaans Events
Filtered by: Category: Afrikaans
Showing 12 of 486 matching results
Cape Town, Western Cape
The ATKV-Tienertoneel Gauteng-streeksfees is an annual event that showcases the emerging talent in South African theater, featuring performances by high school learners who have participated in the ATKV-Tienertoneel competition.
Cape Town, Western Cape
The ATKV-Tienertoneel Gauteng-streeksfees is an annual event that showcases the talent of young South African theatre enthusiasts, taking place at UNISA Little Theatre in Pretoria from July 27 to August 1, 2026.
Cape Town, Western Cape
The ATKV-Tjokkertoneel Gauteng-streeksfees is an event that showcases the young talent in South Africa through theater performances at UNISA Little Theatre in Pretoria from July 22 to 25, 2026.
Cape Town, Western Cape
The ATKV-Tienertoneel Durban-streeksfees en ATKV-Sêr is an event that showcases the talent of young theater enthusiasts in South Africa, featuring performances and competitions at the Playhouse Company Drama theatre from July 23 to 25, 2026.
Cape Town, Western Cape
The Koorfees/Choir Festival 2026 is an annual event hosted by GK Benoni, featuring a variety of choral performances and choir-related activities.
Cape Town, Western Cape
Hart tot Hart is an event designed to uplift and inspire women through the power of God’s Word, offering encouragement and wisdom for their marriages.
Johannesburg, Gauteng
DROOMSPEELGOED – 'n Skouspel van talent en verbeelding Droomspeelgoed is 'n opwindende revue-produksie wat met trots deur Laerskool Krugersdorp-Noord aangebied word. Hierdie kleurvolle vertoning bring die talent, energie en passie van ons laerskoolleerders na die verhoog deur 'n verskeidenheid dansitems wat gehore sal betower. Die produksie is geskryf, ontwikkel en vervaardig deur 'n kreatiewe span personeel van Laerskool Krugersdorp-Noord, wat saamgewerk het om 'n unieke en onvergeetlike ervaring te skep. Met sprankelende kostuums, opwindende musiek en dinamiese choreografie neem Droomspeelgoed die gehoor op 'n reis vol verbeelding, vreugde en wonder. Hierdie energieke en vrolike produksie is geskik vir die hele gesin en beloof om oud en jonk te vermaak. Kom ondersteun ons talentvolle leerders en beleef die avonture van Droomspeelgoed saam met ons! Moenie hierdie besondere vertoning misloop nie!

Manne, is julle reg vir die groot een? Kry jou vriende bymekaar vir 'n onvergeetlike manne-aand by Bloekombos! Spitbraai, 'n yskoue kontantkroeg, goeie geselskap en die Springbokke vs All Blacks op die grootskerm! Wat meer het 'n man nodig? 5 September (Saterdag) Van 12:00 af (Spit gereed om 17:00) Bloekombos, Kroonstad R200 per persoon Onthou: Kontantkroeg beskikbaar, so los die eie koelbokse by die huis. Bespreek dadelik jou kaartjie by Daniel (074 859 4711), Dean (076 409 7469) of Adri (072 772 7266).
Cape Town, Western Cape
Get ready Gqeberha! ELANDRÉ is coming to Centrestage at Baywest this August! 28 August 2026 19:30 (Doors open at 18:00) Bring your own food (no drinks!); Bar available Tickets, R270 available via Quicket or Wendy (083 2255 401) Block Bookings & Queries: Contact Wendy
Cape Town, Western Cape
“Hallo, Sussa. Ek hoop dit gaan goed?†“Dit gaan nie altyd so goed nie, Ma.†Kom ontmoet vir Vanessa (Sussa) en hoor alles wat in haar gedagtegange rondloop. Sy lag dié keer vir haarself – en ook so ’n bietjie vir ander. Lufulots xxx Sunday, 12 July 2026 4A Upper Orange Street, Oranjezicht 15h00 for 15h30 Feel free to bring drinks to enjoy during the Show
Cape Town, Western Cape
Geniet ’n onvergeetlike aand van musiek saam met die Noordwes Jeugorkes en Gimmie-Kamerkoor tydens hul jaarlikse Lente Konsert. Kom beleef die talent van Suid-Afrika se jong musikante en ondersteun terselfdertyd ’n fondsinsameling vir ’n nuwe vleuelklavier. ?? Lekwena Wildlife Estate ?? Vrydag, 4 September ?? Konsert begin om 18:30 (Deure open om 18:00) Bring jou piekniekmandjie saam (geen eie drankies – kontantkroeg beskikbaar) en geniet ’n besondere aand van uitstekende musiek in ’n pragtige omgewing. Ons sien uit daarna om jou daar te verwelkom!